Anton Ackermann

South African actor
The basics

Quick Facts

IntroSouth African actor
PlacesSouth Africa
wasActor
Work fieldFilm, TV, Stage & Radio
Gender
Male
Birth19 November 1911
Death1971 (aged 59 years)
Star signScorpio
The details

Biography

Anton Ackermann (1911–1971) was 'n Afrikaanse akteur en die leier en regisseur van 'n reisende Suid-Afrikaanse toneelgeselskap.

Ackermann sluit hom in die vroeë jare dertig by die toneelgeselskap van Wena Naudé en Willem van Zyl aan. Hy het later saam met Pikkie Uys 'n eie geselskap gestig. Hulle het as 'n gewilde toneel-egpaar in die laat jare dertig en vroeë jare veertig bekend geraak met stukke soos Wittebroodsdae, Die hand van die gereg (deur S. Ignatius Mocke) en Koop my blomme ('n verwerking van Pygmalion deur George Bernard Shaw en vertaal deur C.I.C. Uys).

Bronne

  • (af) Swart, dr. M.J. (voorsitter redaksiekomitee). 1980. Afrikaanse kultuuralmanak. Aucklandpark: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge.

Verwysings

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. Ackerman 30 j. gelede dood, Beeld, 3 Januarie 2001
The contents of this page are sourced from Wikipedia article on 27 Jul 2020. The contents are available under the CC BY-SA 4.0 license.