Biography
Lists
Also Viewed
The basics
Quick Facts
The details
Biography
Anneli van Rooyen is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is in 1979 as die algehele wenner van die ATKV se Crescendo aangewys. Van haar treffers sluit in: Sewe sakke sout, Neem my op vlerke, Seemeeu!, Ek lewe en Seënbede.
Van Rooyen ly aan trigeminale neuralgie, 'n toestand wat tot ernstige pyn aan die regterkant van haar gesig lei. Sy het al verskeie breinoperasies ondergaan om die toestand te behandel.
Diskografie
- Neem My Saam, 1980
- Ken Jy My?, 1982
- Kleinverlang, 1983
- Ek Wil Jou Ken, 1984
- Ek Lewe, 1986
- Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny, 1988
- Soos Ou Vriende, 1988
- Voel Die Lewe, 1989
- Ek Glo, 1990
- Daar´s Musiek, 1992
- Meer En Meer, 1996
- Treffers Op Versoek, 1998
- Halleluja, 2002
- Seënbede, 2003
- Weerklink Halleluja, 2003
- Nogtans sal ek sing, 2015
Verwysings
Sien ook
- Lys van Suid-Afrikaanse musikante
Eksterne skakels
- Van Rooyen se Facebook-bladsy
- Ek Lewe op YouTube
- Seemeeu! op YouTube
- Seënbede op YouTube